ONS EIE SKOOLKOERANT / OUR OWN SCHOOL NEWSPAPER

Nuusblad

Ons hoogtepunt is definitief die 70% gemiddeld wat MEDIA 24 aan die koerant toegeken het in'n nasionale skoolkoerantkompetisie. Ons uitgawes bevat elke keer alles wat van 'n goeie koerant verwag kan word en vele meer.