BY HSK KRY JY WAARDE VIR JOU GELD / WE PROMISE VALUE FOR MONEY |
ONS WIL NET DIE BESTE VIR KRIEL
DOEN WAT ONS KAN.
DAAROM IS ONS WAT SKOOLFONDS BETREF BAIE KOMPETEREND IN ONS
OMGEWING.
SKOOLGELD IS VOORUITBETAALBAAR EN BELOOP R 5280-00 PER LEERLING VIR 2012.
Indien die bedrag ten volle vereffen word voor 7 Februarie 2012, kwalifiseer u vir 'n afslag van R 100-00.
U betaal dus slegs R 5180-00 per leerling vir die jaar.
OF
Eerste paaiement voor 12/01/12: |
R 600-00 |
Nege betalings vanaf1/02/12: |
R 520-00 |
Maandelikse betalings moet voor die 7e van elke maand gedoen word op een van die volgende wyses:
- per debietorder
- kontant- of tjekbetaling by die skool
- direkte inbetaling in ons bankrekening
REKENINGBESONDERHEDE:
Rekeningnaam: Hoërskool Kriel
Bank: ABSA
Rekeningnommer: 5020142075
Verwysing: Leerder se naam en graad
Laat weet asb die finansiële kantoor van u inbetaling.
. . . . Ons kry beslis 10/10 vir billike skoolfonds!!
|