ONS KULTUURAKTIWITEITE IN 'N NEUTEDOP / ALL OUR CULTURAL ACTIVITIES IN A NUTSHELL

Kultuur help ons om as volle mense te onwikkel.
Dit leer ons om verskillende vorme van die kunste en musiek te waardeer en te geniet.
Omdat ons by Hoërskool Kriel glo dat kultuur jou gees versterk
en jou vorm tot 'n afgeronde, intelektuele mens,
word ons leerlinge blootgestel aan 'n groot verskeidenheid kultuuraktiwiteite.

ONS BIED JOU / WE OFFER

  • Leierskapkampe / Leadership camps
  • Revue
  • Koor / Choir
  • Redenaarskompetisies / Oratory competitions
  • Debat / Debating
  • CSV / CSA
  • Toneel / Drama
  • Die Kollig / The Spotlight
  • Ons Poësieklub / Our Poetry Club
  • Kunsklasse / Art Classes

Cultural activities at Kriel ensure a variety of experiences that expose the learner to new social, artistic, musical, literary and other experiences. Culture on school level must first of all be enjoyable, but also add to the enrichment of the individual.

10/10 vir ons kulturele verryking!!