ONS SPORTVERSKEIDENHEID /OUR SPORT VARIETY |
Ons wil nie net soveel keer wen as wat ons dit verdien nie – ons wil geleenthede skep vir jongmense om hulle
sporttalent te ontdek, hulle sportsoort te kan kies en die beste moontlike ontwikkeling daarin te ervaar.
Die verskeidenheid help om hierdie ideale te verwesenlik
ONS VERSKEIDENHEID |
OUR VARIETY |
Atletiek |
Athletics |
Krieket |
Cricket |
Rugby |
Rugby |
Skaak |
Chess |
Hokkie |
Hockey |
Netbal |
Netball |
Tennis |
Tennis |
Muurbal |
Squash |
Gholf |
Golf |
Landloop |
Cross-Country |
Sokker |
Soccer |
Dogterskrieket |
Girls Cricket |
We want to win as many times as we can! More importantly, we want to provide the opportunity to learners to
discover their own individual talent and the sport that fits that ability best. The variety of sports that our
learners participate in, makes it easier for each individual to play where his/her personal capacity is developed
optimally.

|
vir hard probeer en
dikwels wen,
- vir
verskeidenheid en goeie afrigting
- vir
sportgenot!
|
|