Jump on for a joy ride / Ons sosiale bus het nie brieke nie! |
ONS SOSIALE LEWE / OUR SOCIAL
LIFE
At Kriel High it isn't all work and no play.
We have a well-balanced social life, with never a dull
moment!
Hier by ons kan jy alles ervaar - van lekker lawwe watersport,
kaskarkaskenades, uitstappies na Gold Reef City en Waterworld, tot 'n romantiese Valentynsbal en glansryke
matriekafskeid by Summerplace.
10/10 vir ons goedgebalanseerde sosiale kapperjolle!
MAAK SEKER DAT JY NIE HIERDIE BUS MIS NIE!! |
|